Kan ons relate met Afrikaanse musiek? Kan ons onself uitdruk in ons moedertaal?
Hier is wat 'n paar jongmense by 'n Heuwels show en by die huis te sê gehad het.
AFRIKAANSE MUSIEK IS: "Oulik" "te hard probeer" "daar gaan nie eintlik iets aan nie" "deel van ons" "dramaties" "gemengde kultuur"
No comments:
Post a Comment